Erediens

Erediens elke Sondag 8.30 uur, Kapel, Nicolsonstraat 81.

Op die eerste Sondag van die maand met Nagmal.

U sal die nuusbrief onder die item 'Downloads' vind.

Wagwoord vir die maand Desember 2017

Lukas 1:78-79

Deur die innige barmhartigheid van onse God waarmee die opgaande Lig uit die hoogte ons besoek het, om te skyn oor die wat in duisternis en doodskaduwee sit, om ons voete na die pad van vrede te rig.

Sending

Die skep van ’n geestelike tuiste waar ons vir almal omgee en waar die liefde van God uitgestraal word in die samelewing in, en waar die mense toegerus word om – as die familie van Christus – Sy voorbeeld te volg op die kruispad.

Preke

Om God te loof: Dit is ons bediening! U kan onder hierdie spyskaartitem preke vind wat in ons eredienste gehou is.

Kyk Preke

Gebeurtenisse

Ons gemeente se byeenkomste vind onder die Woord van God plaas. Hierdie bymekaarwees kan verskeie vorms aanneem: Van geestelike aandfunksies tot stellings oor kontemporêre kulturele aangeleenthede - daar is iets van alles. Miskien ook vir u? Kom gerus en vind self uit!

Kyk Gebeurtenisse

Pastors

Pastor Heike Jakubeit

Phone: 012 333 8693 / 076 260 6771

Email: jakubeit.h@web.de

Pastor Dr. Detlev Tönsing

Phone: 012 460 4814 / 083 780 9352

Email: detlevt@gmail.com

 

Wagwoord vir die week: 3de Sondag in Advent


 

Jesaja 40:3.10

Berei in die woestyn die weg van die Here
die Here Here sal kom as ’n Sterke.

 

Gallery

‘Beeld en Bybel’: Dit was die onderwerp van een van die jare wat ter voorbereiding van die Reformasie-gedenkjaar in 2017 gehou is.U sal prentjies sien – nie van bybelse gebeure nie, maar van byeenkomste van ons gemeente as U hier kyk.

Kyk Gallery

Jaarbeplanner

Om die Jaarbeplanner sien vir 2017 asb, Klik hier.


 

Kontak Ons

Daar is dikwels klagtes oor hoe moeilik dit is om by ons pastors uit te kom.  Maar u behoort beslis suksesvol te wees as u hier verder kliek.

© St Peter's Lutheran Church. All Rights Reserved. Powered by Netwise Multimedia