Naam

Groep

Kontak

Epos

Banie Penzhorn SPOK Verteenwoordiger 082 211 4034 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Helga Funk Vrouevergadering 012 651 5254 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Annette Wasserman Vuurvliegie   aHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Galery

‘Beeld en Bybel’: Dit was die onderwerp van een van die jare wat ter voorbereiding van die Reformasie-gedenkjaar in 2017 gehou is.U sal prentjies sien – nie van bybelse gebeure nie, maar van byeenkomste van ons gemeente as U hier kyk.

Kyk Galery

Kontak Ons

Daar is dikwels klagtes oor hoe moeilik dit is om by ons pastors uit te kom.  Maar u behoort beslis suksesvol te wees as u hier verder kliek.