andreas

Andreas Schlag is ons koster.  Hy is veranwoordelik vir die netheid van die kerkgebou en erf.  Hy is ook verantwoordelik vir die praktiese voorbereidings vir kerkdienste en amptelike geleenthede.  Verder is dit sy taak om toesig te hou oor die sleuteldiens vir gemeente- en ander byeenkomste wat in die gebou plaasvind.

Tel 078 365 0273

  

 

 

 

 

Trinitatis


2 Korinthiërs 13;14

 Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal!

Galery

‘Beeld en Bybel’: Dit was die onderwerp van een van die jare wat ter voorbereiding van die Reformasie-gedenkjaar in 2017 gehou is.U sal prentjies sien – nie van bybelse gebeure nie, maar van byeenkomste van ons gemeente as U hier kyk.

Kyk Galery

Kontak Ons

Daar is dikwels klagtes oor hoe moeilik dit is om by ons pastors uit te kom.  Maar u behoort beslis suksesvol te wees as u hier verder kliek.